Patients’ Experiences

PATIENTS’ EXPERIENCES


Read about patients’ experiences as they express in their own words how Dr Hannes Jonker positively changed their lifes through his personified approach and procedures”.


Dr Hannes Jonker en al sy personeel. Baie , baie dankie vir wat julle vir my pa doen. Ek waardeer al julle hulp en bystand”.


“Dr Jonker-hul loop huidiglik meer as net n ekstra myl om ons te help met die nodige briewe vir die mediese fonds sodat my pa n dringende heupvervanging kan kry”.


“Ek wil ook net se dat Dr.Jonker regtig daai ekstra myl loop vir sy pasiente. Verlede jaar ‘n heupvervanging gehad en verlede week ‘n knievervanging. Hy is daar om na alles te luister en te  help. As hy jou raakloop indie dorp sal hy altyd uitvra hoe dit gaan. En ‘n ruk terug selfs vir my gese ek moet hom sms of whatsapp om te se hoe my knieë voel. Watter spesialis doen dit”?


 “Nog nie n oomblik spyt gewees oor die knievervanging (28 Maart 2014) deur hierdie puik span nie! Baie dankie”.